Modulekode | ODL 281 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Praktiese toepassing: diagnostiese oudiologiese prosedures van die volwassene met ’n kongenitale en verworwe gehoorverlies; diagnostiese immittansie-toetsprosedures; praktiese toepassing van psigo-akoestiese toetse. Die uitvoering van siftingsoudiometrie op alle populasies. Praktiese blootstelling aan diagnostiese en gevorderde toepassings van immittansietoetsing; psigo-akoestiese plek-van-letsel-toetsing en toetse vir funksionele gehoorverlies. Observasie van ’n privaat oudiologie-praktyk en gehoorapparaatpassings vir volwassenes. Voorkomende Oudiologie prakties. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODL 110,120,181 |
Kontaktyd | 40 praktiese sessies, 28 seminare |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App